2024 Joyce Meyer A5 Dagboek – Dagbeplanner Champagne (Kunsleer met Rits, 400 pg) Joyce Meyer

Die Joyce Meyer Dagbeplanner 2024 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.  Lees meer hieronder.

Joyce Meyer

R349.00

Available on back-order

Description

Die inhoud bestaan uit:
• Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
• Kalenders vir elke maand
• ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
• Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2024 en 2025
• Ekstra notabladsye agterin
• 180 x 120 mm, kunsleer, met n lint om jou plek an te dui