Tuimeltrein (Sagteband, 192 pg, Kinders, Tieners) René van Zyl

Abby, Jasper en Henri is nie in dieselfde vriendekring nie en het net mooi niks in gemeen nie: Abby, die atletiese it-girl, Jasper, die anarchistiese gamer en Henri, die flambojante drama queen. Maar wanneer hulle die ooggetuies is van ‘n moord en dan deur die polisie verdink word, word hulle saamgegooi op ‘n wilde tuimeltreinrit waartydens hulle moet vlug vir hul lewe. Hoe bewys hulle hul onskuld? Veral as die werklike skuldige die skoolhoof is wat deur almal in die dorp vertrou word.

René van Zyl

R195.00

Available on back-order

SKU: 9780798183574 Categories: , , ,

Description