Sale!

DIE STADSMEISIE EN DIE PLAASJAPIE (November 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza modern) Beatrix de Villiers

Let wel: Dit is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum 07 November. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling gestuur word sodra alle voorraad beskikbaar is.

Moet nooit die mag van ware liefde onderskat nie!

Lees meer hieronder.

Beatrix de Villiers

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871039 Categories: , , , Brand:

Description

Toe Marina vra of sy haar derde roman in die stilte van die bos op sy plaas kan kom skryf, sê Hugo ja. Marina was altyd ’n vaal meisietjie met haar neus in die boek, maar dit pas hom.

Hugo is self stil, met dikwels net sy hond Brutus vir geselskap op die plaas in Zimbabwe.

Maar Marina is deesdae alles behalwe vaal. Sy is nou beroemd en gewoond aan die stadslewe. Gaan hulle in vrede kan saamleef?