Description
Die koms van die streekhoof, Rheeder, lewer net probleme vir Lente op. Vanaf die eerste oomblik sit hulle vas en hy het ’n probleem met alles wat sy doen. Is hy bloot moedswillig en lastig, of is daar ’n dieper rede vir sy optrede?
Karen de Villiers
R86.00
Out of stock