Sale!

VOLBLOEDLIEFDE (November 2025, Sagteband, 192 pg, Romanza Modern) Marilé Cloete

Let wel: Dit is ‘n voorafbestelling, publikasiedatum 07 November. Neem asseblief kennis dat ons volledige bestellings stuur. As jou bestelling ‘n voorafbestellingstitel insluit, sal jou volle bestelling gestuur word sodra alle voorraad beskikbaar is.

Sal ‘n troue twee harte oorreed om liefde ‘n kans te gee?

Lees meer hieronder.

Marilé Cloete

Original price was: R110.00.Current price is: R105.00.

Available on back-order

SKU: 9781779871008 Categories: , , , Brand:

Description

Alicia van Aarde is tuis in haar werk as bibliotekaresse en in Amsterdam. Toe haar ma, Elizabeth, vir Alicia na haar troue uitnooi, word hulle bande weer versterk.

Alicia is aanvanklik geïrriteerd met Ruben Retief, die neef van Elizbeth se aanstaande, wat ook in Europa werk en vir die troue Suid-Afrika toe reis. Tog verras Ruben, ’n operasanger, haar met sy andersheid.

Hulle families het verwagtinge oor hulle twee, maar albei is versigtig vir seerkry. Sal die liefde die gaping tussen hulle kan oorbrug?